Landbounuus-podcast: Omicron en brandstofpryse het boere bekommerd

Loading player...
Die ontdekking van die nuwe Covid-19-variant, Omicron, wat die Rand skerp laat daal het teenoor die vernaamste geldeenhede, asook die aankondiging van nóg 'n styging in brandstofpryse, het talle Suid-Afrikaners bekommerd gelaat.
30 Nov 2021 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min