Landbounuus-podcast: Minister versoek om plaasmoorde doelgerig te ondersoek

Loading player...
'n Versoek is aan die Minister van Polisie, Bheki Cele, gerig om plaasmoorde en –aanvalle doelgerig te ondersoek.
23 Nov 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min