Landbounuus-podcast: Droogtehulp vir Oos-Kaap

Loading player...
Die droogtehulp-organisasie, Bring Hoop, gaan hierdie naweek tonne kuilvoer en mielies, sowel as voerbale ter waarde van ongeveer R1,5 miljoen aan boere in die Aberdeen- en Willowmore-omgewings in die Oos-Kaap skenk.
12 Nov 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min