Riaan Stadler van Tafelrondte 34 Windhoek loer in om te gesels oor die Joyful Hearts veldtog.
--:--
Die Joyful Hearts veldtog beoog om 'n glimlag op die gesiggies van minder bevoorregde kinders te sit...Riaan Stadler vertel waaroor dit gaan en waarom jou hulp nodig is.