Landbounuus-podcast: Aanplantingsvoornemens vir 2021/22 bekend gemaak

Loading player...
Die Nasionale Oesskattingskomitee het produsente se aanplantings-voornemens vir die 2021/22-produksieseisoen bekend gemaak.
28 Oct 2021 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min