Vlammie-leerling ken die waarde van aanhou om te wen
--:--
De Wet Broodryk was vanjaar die ontvanger van die Hoof te Toekenning by Hoërskool Bergvlam se meriete-aand. Hy en mnr. Deon Visser het vir Ludi en Mireille vertel wat dit beteken.