Landbounuus-podcast: Kunsmispryse laat boere na hul asems snak

Loading player...
Ons staan aan die begin van planttyd vir die nuwe seisoen met kunsmispryse wat boere na hul asems laat snak. Sommige produkte se pryse is amper 70% hoër as verlede jaar.
21 Oct 2021 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min