Voormalige Landbou LUR geskors

Loading player...
Die ANC se Provinsiale Uitvoerende Komitee in Mpumalanga het bevestig dat die voormalige LUR vir Landbou, Mandla Msibi, uit die komitee geskors is asook uit alle ander leierskapsrolle in die party.
14 Oct 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min