Landbounuus-podcast: Waarskuwing vir veldbrande in Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het 'n waarskuwing uitgestuur vir gunstige weerstoestande wat kan lei tot die ontstaan en versprei van wegholveldbrande in dele van die Vrystaat, Noordwes en Noord-Kaap.
7 Oct 2021 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min