Ivor Price & Kobus Louwrens se 'Hartstories van ons land se boere'
--:--
'Hartstories van ons land se boere' is 'n inspirerende ode aan ons landbouers. In die Boekhoek gesels OFM Nights se Renaldo Schwarp met skrywers, Ivor Price & Kobus Louwrens.