Laeveld legendes: Is die Krugermiljoene net 'n mite?

Die legende van die Krugermiljoene het herleef na Krugerponde, wat tussen 1893 en 1900 gemaak is, onlangs in ‘n Switserse bank ontdek is.
Paul Kruger het glo in 1900 die "Krugermiljoene" in Mpumalanga begrawe voor hy na Europa gevlug het.
Ludi gesels met skattejagter Erns Grundling en geskiedkundige, prof. Fransjohan Pretorius, oor hierdie Laeveld legende.