Deskundige verduidelik Popia-wet: Deel 1

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) raak elkeen van ons, maar weet jy hoe?
Deskundige op hierdie gebied, Helene Eloff, die nasionale regsadviseur vir Caxton, het met Ludi gesels oor presies hoe jy as individu of onderneming nou met ander mense se persoonlike inligting mag omgaan.
Luister dit hier wat dit betekend vir jou as individu.