OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,352 Episodes
5340 – 5360

OFM-landboubulletin, Woensdag 7 Februarie 2018

Podcast  |  OFM | OFM News
VL plaas sy grondwet- en struktuurverandering eers op die ys; gesloer laat NK se boere langer wag vir droogtehulp; en skaapslagtings in die NK het drasties toegeneem.
7 Feb 2018 9AM 3 min

OFM-landboubulletin, Dinsdag 6 Februarie 2018

Podcast  |  OFM | OFM News
VS- en NW-boere plant laat-sonneblomme ná die goeie reën; SA se melkboere kan gerus slaap oor Brexit; en die Puk se Potchefstroom-kampus kry nuwe landbougrade.
6 Feb 2018 11AM 3 min

OFM-landbounuus, Maandag 5 Februarie 2018

Podcast  |  OFM | OFM News
Land Bank kry langtermynlening van R900 miljoen rand by Duitse ontwikkellingsbank, KfW; al drie landbou-skoolvakke uiteindelik erken vir universiteitstoelating; en in die VS en NK se wingerde word hard geoes aan die druiwe vir die nuwe seisoen se wyn.
5 Feb 2018 11AM 3 min

OFM-landboubulletin, Vrydag 2 Februarie 2018

Podcast  |  OFM | OFM News
Departement waarsku oor Oosterse vrugtevlieë; Oos-Vrystaatse boere stroop klaar; en die RPO sê sake lyk beter by Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP).
2 Feb 2018 11AM 3 min

Leerlinge dra nou boeke en water skool toe

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 8AM 1 min

Landboubulletin, Donderdag 1 Februarie 2018

Podcast  |  OFM | OFM News
Agri SA se Ernest Pringle sê politieke uitsprake oor onteiening is onverantwoordelik en gevaarlik; die mielievoorraad kan, volgens Agbiz, stewig bly; en die appelseisoen skop goed af in die Oos-Vrystaat.
1 Feb 2018 8AM 3 min

Waar Onderwysminister wel was

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 8AM 1 min

Wat Basiese Onderwysminister nie gesien het nie

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 8AM 1 min

OFM-landboubulletin, Woensdag 31 Januarie 2018

Podcast  |  OFM | OFM News
Baie minder hektare mielies is volgens die eerste opnames in NW en VS geplant; DA wil antwoorde van Zwane en LUR'e hê oor Vrede-melkery; en jong veeartse begin hulle diensjaar in die Noord-Kaap.
31 Jan 2018 7AM 3 min
5340 – 5360