OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,051 Episodes
5320 – 5340

Traffic authorities prepare for high volumes today

Podcast  |  OFM | OFM News
Traffic authorities in the Free State are ready for high traffic volumes on all the major routes in the province, as people travel back home after the long weekend. The Department of Police, Roads and Transport’s, Kabelo Moloabi says that they will have zero tolerance to any criminal activities and…
25 Sep 2017 3AM 1 min

Centlec sê oor probleme met koopkrag

Podcast  |  OFM | OFM News
Die Mangaung-metro se kragvoorsiener, Centlec, werk onverpoos om ‘n probleem met hul koopkragstelsel, op te los. Dit kom nadat krag sedert gister nie vir die publiek by kooppunte beskikbaar was nie weens probleme met die stelsel. Die woordvoerder vir Centlec, Lele Mamathu sê die probleem is deur ‘n kragonderbreking veroorsaak…
25 Sep 2017 2AM 1 min

NW business robberies: more suspects arrested

Podcast  |  OFM | OFM News
Three suspects, between the ages of 25 and 50, are expected to appear in the Klerksdorp Magistrate’s Court on Tuesday in connection with various business robberies committed in Potchefstroom. Police spokesperson Adele Myburgh says the suspects were arrested on Wednesday and Thursday in Vosloorus, Thokoza and Klerksdorp. She says they…
24 Sep 2017 3AM 1 min

NK: Ses vas vir bedrog

Podcast  |  OFM | OFM News
Die polisie in die Noord-Kaap het gister ses verdagtes wat hulself glo as polisiebeamptes, wetstoepassingsbeamptes, en regeringsamptenare voorgedoen het, en glo honderde duisende rande van mense gesteel het, in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana sê een van die verdagtes, ‘n pastoor van Modderrivier, het hom as ‘n verkeersbeampte voorgedoen en…
23 Sep 2017 6AM 1 min

Sewe vas ná aantal sakerowe in NW

Podcast  |  OFM | OFM News
Die polisie in Noordwes sê die aantal voorvalle van sakeroof in sekere gebiede in die provinsie het oor die afgelope ruk toegeneem. Volgens woordvoerder Adele Myburgh, is vier mans, wat glo met verskeie van hierdie rooftogte verbind word, gisteraand by Schweizer-Reneke inhegtenis geneem. Sy sê die mans het gisteraand omstreeks…
23 Sep 2017 5AM 1 min

NW: Carjacking suspect arrested after dramatic chase

Podcast  |  OFM | OFM News
Klerksdorp - A dramatic police chase in Klerksdorp led to the arrest of a 27-year-old suspect in connection with the carjacking of a panel van containing cigarettes set to be worth more then R300 000. Police spokesperson, Adele Myburgh says two persons travelling in the van were approached and stopped…
23 Sep 2017 3AM 1 min

NW: Social media foils armed robbery

Podcast  |  OFM | OFM News
Rustenburg - A 41-year-old man is expected to appear in the Bafokeng Magistrate’s Court on Tuesday after the police in Rustenburg foiled an armed robbery attempt thanks to the use of social media. Police spokesperson, Adele Myburgh, says members of the flying squad received a tipoff about a suspicious white…
23 Sep 2017 1AM 1 min

Landboubulletin, Donderdag 21 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Agri SA maak in November sy grond-oudit bekend; Agri SA en polisieminister span kragte saam teen misdaad op die platteland; en Senwes en jong boere nooi jou na Toekomsfokus en Nasie in Gesprek.
21 Sep 2017 10AM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 20 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Agri SA se Kobus Breytenbach oor polisiëringsprobleme op die platteland; DA in Noord-Kaap sien rooi oor droogtehulp en middelman se Bentley; en Gift of the Givers gee boere droogtehulp.
21 Sep 2017 7AM 2 min

Landboubulletin, Dinsdag 19 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Oudit van watergebruikers in die Laer-Oranje-waterbestuursgebied by Prieska; DA sê Vrystaatse wetgewer moet ingryp teen landboudepartement oor boekhoudingkwessie; en weerburo sê Donderdag reën dit in die Vrystaat en Noord-Kaap.
19 Sep 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Maandag 18 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
DA in Noord-Kaap wil weet hoe is droogtehulp van R25 miljoen verdeel; voernood onder boere in Noord-, Wes- en Oos-Kaap word al hoe groter; en boere gaan die druk van duurder brandstof in planttyd aan hulle sak voel.
19 Sep 2017 1AM 3 min

Landboubulletin, Vrydag 15 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
SAKP sien ook rooi oor Vrede-melkery; Santam Landbou se Johan van den Berg oor planttyd; en Agri Vryburg hou volgende week veiligheidsekspo vir boere en dorpenaars.
15 Sep 2017 8AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 14 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Voerhulp vir Colesberg-boere gevra ná veldbrande; die trekkers staan gereed vir planttyd; en motorfietse gaan brul vir AgriSecuritas.
14 Sep 2017 10AM 2 min

Landboubulletin, Woensdag 13 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Santam Landbou se weerkenner, Johan van den Berg, gee 'n vooruitskouing; sakeman-boer van Colesberg wat erg brand in veldbrande se toestand bestendig; en DA in Colesberg en Vrystaat sê owerheid moet nou sy deel doen in stryd teen veldbrande
13 Sep 2017 9AM 3 min

OFM-nuus, landboubulletin Maandag 11 September 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Tierpoort-polisie en -boere hou veiligheidsberaad; NW-regering sê landbou- en toerismestudente sal voorkeur kry vir beurse; en die Alfa-vee-ekspo skop môre af by die Afridome op Parys. #landbou #agriculture #OFM news
11 Sep 2017 9AM 3 min

Oorsaak van brande by Bainsvlei onbekend

Podcast  |  OFM | OFM News
Die oorsaak van verskeie brande wat gisteraand in die Bainsvlei omgewing in Bloemfontein uitgebreek het, is nog onbekend. Francis Gouws van die Bainsvlei GPF sê hulle het omstreeks 20:30 ‘n oproep gekry van ‘n brand op die R64. Sy sê toe hulle op die toneel aankom het hulle gevind dat…
10 Sep 2017 5AM 1 min

Een dood ná N8 botsing

Podcast  |  OFM | OFM News
Bloemfontein - Een man is gisteraand in 'n botsing tussen ‘n polisievoertuig en ‘n Audi op die N8 buite Thaba Nchu in die Vrystaat dood.ER24 se Annine Siddall sê die ongeluk het omstreeks middernag gebeur. Sy sê die passasier van die Audi is in ‘n kritieke toestand na ‘n hospitaal…
10 Sep 2017 4AM 1 min

Tienermeisies in Botshabelo vermoor

Podcast  |  OFM | OFM News
Bloemfontein - Die polisie in die Vrystaat soek verdagtes nadat die liggame van twee tienermeisies die naweek in 'n industriële gebied op Botshabelo ontdek is. Woordvoerder Thandi Mbambo sê twee werknemers van Botshabelo Industries het gisteroggend op die half-naakte liggame van 'n 16- en 18-jarige meisie afgekom. Sy sê albei…
10 Sep 2017 2AM 1 min

Sasolburg murderers given life sentences

Podcast  |  OFM | OFM News
Two men, who were arrested in connection with the murder of a member of the South African Communist Party (SACP), has each been sentenced to life in prison in the Sasolburg High Court. Police spokesperson, Thandi Mbambo says Michael Mthethwa (29) and Lefu Motloung (41) were found guilty of robbery…
9 Sep 2017 6AM 1 min
5320 – 5340