OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,051 Episodes
5140 – 5160

Landboubulletin, Donderdag 14 Desember 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Talle mielieboere kon nog nie plant nie; Noord-Kaap lewer weer bo-gemiddelde koring-oeste; en Louw Steytler sê hy is positief oor Suid-Afrika en die landbou.
14 Dec 2017 8AM 3 min

Jackie Phamotse

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM Nuus 'n telefoniese onderhoud met Jackie Phamotse gehad. Sy sê sy wil nie die adjunkminister noem en skaam wat sy beweer haar verkrag het. Sy sê ook dat sy nog nie klagtes teen die adjunkminister ingedien het nie.
14 Dec 2017 7AM 1 min

Bfn nightclub

Podcast  |  OFM | OFM News
'n Bloemfonteinse nagklub-eienaar beplan om 'n bekende skrywer te dagvaar nadat sy geskryf het dat sy in sy nagklub verkrag is. In Jackie Phamotse se nuutste boek, 'Bare', vertel sy dat sy deur ‘n groep mans in Whispers-Klub verkrag was. Sy beweer die leier van die groep is nou 'n…
14 Dec 2017 7AM 1 min

Landboubulletin, Woensdag 13 Desember 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Veral soja en sonneblom het deurgeloop in Heilbron-haelstorm; kommer oor weidingtoestande en stand van kleiner damme; gespreek gaan voort om regering te laat herbesin oor toetsing van landbouprodukte.
13 Dec 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Maandag 11 Desember 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Die tekens is daar vir Kersfeesreën in die droë dele van die Vrystaat en Noordwes; eierprys gaan eers hoog bly; en Gift of the Givers en Vrystaatse helpers sorg dat Beaufort-Wes se mense weer water het.
11 Dec 2017 9AM 3 min

FS ANC secretary, William Bulwane

Podcast  |  OFM | OFM News
William Bulwane believes everything is above board, and the ANC in the FS can go ahead with their provincial conference today.
10 Dec 2017 5AM 1 min

Ace Magashule arrives at #FSANC conference

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
10 Dec 2017 5AM 1 min

OFM-nuus se Dirk Kok

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM-nuus se Dirk Kok berig oor die ANC in die Vrystaat se provinsiale kongres wat onderweg is in Parys
10 Dec 2017 4AM 1 min

OFM-nuus se Christal-Lize Muller

Podcast  |  OFM | OFM News
OFM-nuus se Christal-Lize Muller berig oor die nuutste verwikkelinge rondom 'n brand wat Vrydag by die Mimosa Mall in Bloemfontein uitgebreek het.
10 Dec 2017 1AM 1 min

Landboubulletin, Vrydag 8 Desember 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Landbousakelui se oë en hoop is gerig op die ANC se leiersverkiesing, sê Senwes se Francois Strydom; Boere vanNoord-Kaapse Blocuso- wyndruif- en rosynprojek naby Keimoes boer vooruit; en Saai- en veeboer Frans Jacobs, van Theunissen, gooi sy gewig in om boere van die droogtegeteisterde Noord-, Wes- en Oos-Kaap te help.
8 Dec 2017 9AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 7 Desember 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
Senwes vaar goed in die halfjaar tot einde Oktober; Agri SA sê hy is bekommerd oor uitbreking van listerillose; en altesaam 64 voornemende jong boere kry môre hulle diplomas aan die Potchefstroom-landboukollege.
7 Dec 2017 7AM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 6 Desember 2017

Podcast  |  OFM | OFM News
'Regering moet ag slaan op landbou se bydrae tot BBP', DA-wetgewerlid , sê dit is onaanvaarbaar dat die OB, Busisiwe Mkhwebane, eers in Februarie terugvoer sal gee oor Vrede-ondersoek; en Asuf wil in 2018 met nuwe leiers praat oor veiligheid op die platteland.
7 Dec 2017 2AM 3 min
5140 – 5160