The John Deere Africa podcast series gives listeners a chance to hear from people, which typically relate to John Deere and/or the business of agriculture.
Occasionally
Afrikaans South AfricaBusiness · ManagementAuthored by Jacques Basson
Die Oos-Vrystaat is wisselbouland. Om meer van die metode van risiko-verspreiding in boerdery te wete te kom, het ek vroeër vanjaar by die VKB Bieliemieliefees in Reitz gesels met Neil Claassen, ‘n gesiene boer van die omgewing en hoofbestuurslid van Graan SA in die Reitz-streek. Neil verduidelik dat die Oos-Vrystaat…
Motsepe is ‘n mynmagnaat en Miljardêr , wat in 2012 benoem is as Suid-Afrika se rykste man met ‘n beraamde rykdom van nagenoeg R12 Miljard. Hy lewer ‘n imromptu maar hoogs inspirerende praatjie by Agri SA se 2019 kongres, waarvan heelwat in vlot Afrikaans, oor die uitdagings wat hierdie land…
Die Buhle Farmers Academy is ‘n unieke, nie-winsgewende organisisasie wat jong, opkomende boere prakties oplei, by hulle Delmas-kampus wat bykans 180ha beslaan, om susksesvol en volhoubaar te wees in die landboubedryf. Buhle help hierdie jong landboukundiges as’t ware om die ‘gawe’ van boerdery ten volle te ontdek, aldus die instansie…
Koos Blanckenberg, ‘n vierde-geslag melk- en graanboer van die Wes-Kaap, is ‘n gesiene John Deere-kliënt wie se gemeenskapsontwikkelingsprogram geskoei is op die slagspreuk: ‘n Beter lewe vir almal... Koos het ‘n BCom-graad in Landbou-ekonomie verwerf aan Stellenbosch, maar die ondervinding wat hy op ‘n paar besoeke aan die VSA opgedoen…
John Deere is using technology and artificial intelligence to revolutionise agriculture in Africa - with the fourth industrial revolution in mind. That is according to Barrett Barr, Strategy Lead of Embedded Technology Solutions at John Deere USA and this podcast episode he talks about John Deere’s vision for a more…
Die wêreld en besigheid verander voortdurend, en teen ‘n snelle pas. Ons kernwaardes staan egter vas... Dit is die besigheidsfilosofie van John Deere, landbou-, konstruksie- en bosbou-masjinerie reus van die VSA. En, dis presies dié uitgangspunt wat die sleutel tot John Deere se voortgesette sukses was oor die afgelope 182…
20 Dec 2019
43 min
20 – 26
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.