Netwerk24 Klankgolwe Klankgolwe: Agnee Rêgtig!

Klankgolwe: Agnee Rêgtig!

Anita Lloyd en Candice Bester van The Real Housewives van die Wynlande-faam is bekend om hul vlymskerp tonge, ongefilterde menings en hul onmiskenbare chemie. In dié reeks pak Anita en Candice elke week die absurditeite van die alledaagse.
Weekly Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture
1 Episodes

Basta met vrot bestuurders

Is Gautengers beter bestuurders en hoe mens om 'n sirkel moet ry. Aangebied deur Anita Lloyd en Candice Bester.
7 Apr 38 min