#BOEKPOD

Boekpod bring 'n intieme blik op Afrikaanse boeke, skrywers en die uitgewersbedryf. Sidney Gilroy neem luisteraars op 'n reis deur die wêreld van skryfkuns, gesels oor nuwe en ou boeke en verken skrywers se kreatiewe prosesse, gunstelingdinge, familielewe, grootwordjare en oor wat hulle inspireer. Sluit aan by 'n loslit gesprek oor die stories, die karakters en die mense agter jou gunsteling boeke.
Occasionally Afrikaans Explicit South Africa Books · Society & Culture
3 Episodes

Sake van die Hart

Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers…
17 Mar 29 min

Die Digter van Nantes

Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke.
23 Feb 18 min

Seks en Skrik in die Suburbs

Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik.
10 Feb 17 min