OFM Stasie2 OFM Stasie2 Boekvoorlesing

OFM Stasie2 Boekvoorlesing

Omroeper Cyril Viljoen lees voor uit bekende boeke.
Daily Afrikaans South Africa Books · Hobbies
5 Episodes

Deel 2 – Die binneland in – Hoofstuk 3

Dana Snyman skryf die verhaal van sy lewensreis, dié van sy familie en van sy land. In hierdie potgooi episode luister ons ondermeer na avonture in die Lord Milner Hotel in Matjiesfontein en ‘n bankroof op Pofadder. Voorgelees deur Cyril Viljoen vanuit die boek Hiervandaan, uitgegee deur Tafelberguitgewers.
6 Feb 6AM 8 min

Deel 2 - Die binneland in - Hoofstuk 2

Deel 2 vervolg vanuit die boek, Hiervandaan, geskryf deur Dana Snyman en uitgegee deur Tafelberguitgewers. Dit word voorgelees deur Cyril Viljoen.
6 Feb 5AM 12 min

Deel 2 - Die binneland in - Hoofstuk 1

Deel 2 van die boekvoorlesing deur Cyril Viljoen vanuit die boek, Hiervandaan, geskryf deur Dana Snyman en uitgegee deur Tafelberg Uitgewers.
6 Feb 4AM 11 min