OFM OFM Stasie2

OFM Stasie2

Of jy nou ‘n stroomop of stroomaf tipe mens is, hier’s ‘n stroom waarvan jy beslik moet kennis neem. Vier jou taal! Bokspring, kapperjol, vleksleep… Lekker-op-die-tong liedjies – waar jy ook al is!
#OnsSpeelJouTaal
Occasionally Afrikaans South Africa Music · Music
6 Episodes

Deel 2 – Die binneland in – Hoofstuk 3

Dana Snyman skryf die verhaal van sy lewensreis, dié van sy familie en van sy land. In hierdie potgooi episode luister ons ondermeer na avonture in die Lord Milner Hotel in Matjiesfontein en ‘n bankroof op Pofadder. Voorgelees deur Cyril Viljoen vanuit die boek Hiervandaan, uitgegee deur Tafelberguitgewers.
13 Jan 8 min

Deel 2 - Die binneland in - Hoofstuk 2

Deel 2 vervolg vanuit die boek, Hiervandaan, geskryf deur Dana Snyman en uitgegee deur Tafelberguitgewers. Dit word voorgelees deur Cyril Viljoen.
13 Jan 12 min

Deel 1 - Ontstaansgrond

Luister saam na die boekvoorlesing van bekroonde skrywer Dana Snyman, se boek 'Hiervandaan', uitgegee deur Tafelberg Uitgewers Hierdie verhaal is vervleg met stories van ons almal wat "hiervandaan" is. Maak gereed vir stories wat eg, warm en gevul is met deernis.
9 Jan 18 min