OFM Oogsorgweek 2022

Oogsorgweek 2022

Jou sig help jou om die wereld rondom jou waar te neem… maar weet jy hoe om jou sig te beskerm? Skakel van 26 tot 30 September in om 11:30 vir Oogsorgweek op Mid-Morning Magic wanneer ek met oftalmoloë praat oor makulêre degenerasie, presbiopie en meer. Vind die potgooi onder. Oogsorgweek word moontlik gemaak deur Pasteur Ooghospitaal – ‘n toonaangewende verskaffer van oogsorgdienste.
Monthly Afrikaans South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
5 Episodes

katarakte - Dr Karen Conradie

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Karen Conradie van Pasteur Ooghospitaal oor katarakte
26 Sep 2022 4 min

Chemiese oogbeserings - Dr Chris Gouws

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Chris Gouws van Pasteur Ooghospitaal oor chemiese oogbeserings
26 Sep 2022 2 min

Presbiopie - Dr Chris Gouws

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Chris Gouws van Pasteur Ooghospitaal oor presbiopie
26 Sep 2022 4 min

Makulêre degenerasie - Dr Retha Swart

Dit is “Oogsorg Week” op Mid-Morning Magic en Yolanda Maartens praat met Dr Retha Swart van Pasteur Ooghospitaal oor makulêre degenerasie
26 Sep 2022 3 min