OFM OFM by Graan SA se NAMPO Oesdag 2024

OFM by Graan SA se NAMPO Oesdag 2024

OFM is weer eens trots om deel te wees van Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dié landmerkgeleentheid op die Sentraal-Suid-Afrikaanse kalender word van 14 tot 17 Mei 2024 buite Bothaville in die Vrystaat.
Occasionally Afrikaans South Africa Business · News
83 Episodes
60 – 80

Harvest Groep se 5 Maatskappye

Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Yolanda gesels met Deon van Wyk oor die besigheid en waar hulle gekry kan word by Graan SA se Nampo Oesdag. Hulle gesels ook Harvest Groep se nuwe produkte op die mark.
19 May 2022 2 min

Digital Platforms - jou tegno-vennoot in landbou

Graan SA se NAMPO Oesdag is welbekend daarvoor om landbou se nuutste tegnologie, masjinerie, innovasies en produktiwiteitsoplossings ten toon stel. Graag bring OFM jou ook hierdie week nuttige insetsels oor die jongste verwikkelinge in tegnologie wat jy ook in jou boerdery kan toepas. Jaco de Waal het met Digital Platforms…
19 May 2022 2 min

A new chapter for John Deere

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Yolanda chats to John Deere Financial General Manager, Herman Groenewald about their new chapter. Herman shares some information about their new chapter as well as the new business model for JDF and how it will benefit…
19 May 2022 3 min

Akademia - 'n verskeidenheid hoëronderwyskwalifikasies

Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Lizán Maree, Bestuurder van Studentewerwing by Akademia. Die twee gesels oor Akademia en hoe hul onderrigleermodelle werk. Lizán vertek ook meer hoe die studentelewe lyk by Akademia.
19 May 2022 4 min

Absa se benadering tot klimaats bestuur

At Lunch met Cyril Viljoen is regstreeks vanaf Graan SA NAMPO Oesdag 2022 en gesels met hoof van Absa AgriBesigheid, Abrie Rautenbach oor die agribesigheids indeks wat effens gedaal het. Hulle gesels ook oor Absa se benadering tot klimaats bestuur en ander mikpunte in hulle ontwikkelings raamwerk,
18 May 2022 7 min

'n besige twee dae vir GraanSA NAMPO Oesdag 2022

Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Du Toit Wessels, Assistentbestuurder: Bemarking en organiseerder van Graan SA se NAMPO Oesdag. Hulle gesels oor hoe dinge was die afgelope twee dae. Dinge is aan die gang en lekker besig by vanjaar se Nampo.
18 May 2022 1 min

Swavet – Die verwikkelinge tydens die pandemie

Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Fritz Rexrodt, eienaar van Swavet oor die verwikkelinge tydens Covid en ook oor die invoed wat Covid op SWAVET gehad het.
18 May 2022 3 min

The start of John Deere Construction in South Africa

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Joining her is Griffiths Makgate, Construction and Forestry sales manager for Afrika. Makgate shared the story of how it all started at John Deere Construction in South Africa. They also speak about how these machines are…
18 May 2022 3 min

Digital Platforms brei uit oor die waarde van sosiale-media-bemarking

Sosiale-media-bemarking is nie net ‘n byderwetse nisterm nie, dis ook hoe baie ondernemings deesdae hulself bemark en kan van groot waarde wees, ook vir landbouers. Jaco de Waal het met Digital Platforms se Mitzi Noome en Johandre Olivier gesels om meer te hoor oor sosiale media-bemarking…
18 May 2022 4 min

What are Fendt owners?

At lunch with Cyril Viljoen is live from Grain SA NAMPO Harvest Day 2022 and chats with Regional sales manager for Fendt South Africa, Frans Cronje. The duo had a chat about Fendt owners. They touch on when this group was formed and what one can do to be part…
18 May 2022 6 min

Harvest Bags - Geweefde en gebreide sakkies vir landbou

Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Deon van Wyk van Harvest Groep Maatskappye. Die twee gesels oor watter produkte en dienste hierdie besighede lewer.
17 May 2022 3 min

John Deere -The general market conditions for Agricultural machinery

Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from @GraanSA NAMPO Harvest Day 2022. Joining her to talk about the general market conditions for Agricultural machinery is Lucas Groenewald, Division Sales Manager at Southern Africa. Lucas shared how John Deere responded to the increase demand and what is new this year…
17 May 2022 3 min

Nedbank - Transformering van die Landbou Landskap

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens is regstreeks vanaf @GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Funksionele Hoof Landbou van Nedbank verhoudingskanale, Daneel Rossouw sluit by haar aan en gesels oor die tema van NAMPO, die Transformering van die Landbou Landskap. Hulle gesels ook oor die struikelblok in die sector, klimaaatsverandering. Nedbank is gegrond…
16 May 2022 7 min

John Deere - wat jy als kan sien by #NAMPO2022

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens is regstreeks vanaf @GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Hentie Breedt, Bemarkings en Kommunikasie Betuurder by Afrika Midde Ooste. Hentie deel wat dit vir John Deere beteken om terug te wees by Nampo. Hulle gesels ook oor wat alles te sien kry is by…
16 May 2022 3 min

NAMPO 2022 voorwaar ’n belewenis

Dis die 54ste aflewering van Graan SA se NAMPO Oesdag te NAMPO Park buite Bothaville. OFM se Yolanda Maartens het Maandag, 16 Mei 2022, op die eerste dag van hierdie landmerk ekspo met Danie Minnaar, voorsitter van die Oesdag komitee by Graan SA, gepraat. Minnaar vertel dat sowat 70-duisend kaartjies…
16 May 2022 3 min
60 – 80