Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
182 Episodes
24 – 44

MIKE GESELS MET BIANKA VAN ASWEGEN OOR KINDER VEILIGHEID

Nasionale koördineerder en kriminoloog, Bianca van Aswegen deel wenke oor Gesins- en Kinderveiligheid gedurende hierdie eksamentyd en wat die prosedures is om vermiste kinders en mense aan te meld terwyl ons die feesseisoen binnegaan.
15 Nov 2023 6 min

MID-MORE MET MIKE - "DIS HOE BORSKANKER REGTIG LYK" VERTEL LENE HECK

"OM IETS TE SUGERCOAT GAAN NA N RUK GATE IN JOU TANDE LOS, PARTYKEER HET 'N MENS NODIG DAT IEMAND DIE WAARHEID OOK VERTEL" OP DIE OUDERDOM VAN 29 WORD LENE HECK MET BORSKANKER GEDIAGNOSEER, 'N MA, ' VROU, 'N DOGTER EN SAKEVROU EN SY STAAN NIE TERUG VIR HIERDIE…
13 Nov 2023 15 min

MOVE | Wat MOVE jou ?

Die show wat jou radio MOVE Woensdagaande (18:00-19:00). Ons gesels gedurende "Wat MOVE jou?" oor hoe gemak die vyand van jou roeping is.
9 Nov 2023 12 min

ANTON EN ROUCHELLE PRAAT MET BRENDON VANDER VYVER

Anton Brink & Rouchelle Liedemann gesels met die bekende ontwerper en stilis, Brendon van der Vyver van “Brendon V Bespoke” oor hoe hy mansmode geherdefinieer het met elegansie en doel.
18 Oct 2023 9 min

Oom Angus gesels oor Israel

Vanoggend het Ontbyt (Anton Brink & Rouchelle Liedemann )met Oom Angus Buchan gesels oor die situasie in Israel en het ‘n kragtige gebed gedoen.
11 Oct 2023 6 min

Disleksie bewusmakingsweek | Matt Bird

Lorrein gesels met Matt Bird (skrywer en spreker van Londen) oor sy reis met disleksie en hoe hy dit sien as 'n voordeel eerder as 'n nadeel. '
3 Oct 2023 9 min

Ek wonder - Riana Nel

Anton en Rouchelle gesels met Riana Nel oor haar nuwe enkelsnit, Ek wonder.
29 Sep 2023 12 min

Anton en Rouchelle praat met Jaco Deacon

Jaco Deacon - Uitvoerende beampte van FEDSAS - Nasionale verteenwoordigende organisasie vir Beheerliggame vir Suid-Afrikaanse Skole gesels met ontbyt oor die Bela-wetontwerp en hoe dit die skole beiinvloed.
27 Sep 2023 7 min

Onbeskryflike Genade

Ek is Stefaans Coetzee Ek is 'n Kind van God Ek is 'n Man, 'n Pa EK IS NIE MY VERLEDE NIE Die Verhaal van 'n seun wat dieergste sou doen, ter wille van aanvaarding. Dit is 'n verhaal van Hoop, Genade en Tweede Kanse. Dit wys dat enigeen kan…
24 Aug 2023 9 min

Mmm Met Mike Gesels met kos-ikoon Bertus Basson

"Kos gaan en hoef ook nie altyd mooi te lyk nie, solank dit lekker is" Met hierdie woorde het self Mike nou meer vertroue in die Kombuis en voor die Vuur... Bertus Basson kom gesles oor die programme In die Sop en Kokkedoor Vuur en Vlam En deel ook n…
22 Aug 2023 18 min
24 – 44