Na Waters Waar rus is

GOOD NEWS COMMUNITY RADIO 93.6 FM  |  Podcast , ±15 min episodes every 5 days  |  Broadcast schedule  | 
Die hoof doel van "na waters waar rus is", is om die luisteraars deur middel van die radio te bemoedig, besiel en te vertroos deur relevante boodskappies uit te saai van Maandag tot Donderdag om 11 tot 11:30.

Terwyl Vrydae se tydgleuf van 11 tot 11:30 gewy word aan getuienisse of onderhoude oor relevant alle daagliks gebeure.

Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
08
DEC

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN
DEEL 4
EX.20:17
JY MAG NIE BEGEER NIE
DS JANNIE SLUIT HIERDIE GEDEELTE OOR DIE TIEN GEBOOIE AF DEUR DIE KINDERS VAN DIE HERE TE VERMAAN EN OP TE ROEP OM GETROU AAN DIE HERE SE VOORSKRIFTE TE WEES.
07
DEC

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN
DEEL 3
EX.20:17
JY MAG NIE BEGEER NIE.
DS JANNIE BEHANDEL DIE 10DE GEBOD EN VERDUIDELIK WAT BEGEERTES ALLES BEHELS, EN DAT DAAR WEL N BYBELSE BEGEERTE IS WAT NIE VERKEERD IS NIE.
05
DEC

NA WATERS WAAR RUS IS

DS JANNIE VAN DEN HOOVEN
DEEL 1
EX.20:15 JY MAG NIE STEEL NIE.
DS JANNIE BEHANDEL DIE 9DE GEBOD EN VERDUIDELIK AAN DIE HNAD VAN DIE SKRIF WAT STEEL ALLES BEHELS.
01
DEC

NA WATERS WAAR RUS IS

DS WILLIE OLWAGEN
DEEL 4
MARK.14:27vv
STANDVASTIGHEID
DS WILLIE SLUIT SY REEKS AF DEUR VERDUIDELIK HOE DIE HERE JESUS VIR PETRUS HERSTEL HET NADAT HY ONSTANDVASTIG GERAAK HET, EN GEE HOOP VIR ELKEEN WAT HOM OF HAAR IN SO 'N POSISIE BEVIND.
30
NOV

NA WATERS WAAR RUS IS

DS WILLIE OLWAGEN
DEEL 3
MARK.14:27vv
STANDVASTIGHEID
'N MENS KAN VRA HOEKOM DAAR SO BAIE AFVALLIGHEID IS, WAT SWIG VOOR DIE AANSLAE VAN DIE LEWE, EN JESUS VERLOEN.
28
NOV

NA WATERS WAAR RUS IS

DS WILLIE OLWAGEN
DEEL 1
STANDVASTIGHEID
MARK.14:27vv
HOE BAIE VAN DIE KINDERS VAN DIE HERE WORD UIT HUL STANDVASTIGHEID UITGERUK, OMREDE ONS IN 'N TYD LEWE, WAAR ALLE WAARHEID AFGEWATER WORD.
24
NOV

NA WATERS WAAR RUS IS

DS RUDI BEUKES
2TIM.4:6-11
OM DIE GELOOF TE BEHOU

DAAR IS SO BAIE DINGE WAT N MENS VERSOEK, EN PROBEER OM 'N MENS TE VERWAR; AL DIE VREEMDE STROMINGE IN DIE TEOLOGIE ENSOMEER...DAT 'N MENS NIE EENS MEER WATTER KANT TOE NIE, OM NIE EENS TE PRAAT VAN DIE ALLEDAAGSE OMSTANDIGHEDE NIE.
22
NOV

NA WATERS WAAR RUS IS

DS RUDI BEUKES
PS.50:7-15
IN DIE DAG VAN BENOUDHEID

WAARHEEN HARDLOOP MENSE IN TYE VAN KRISSISSE? NA DIE BOTTEL? OF IS DAAR IEMAND WAT VERSTAAN EN UITNOOI OM NA HOM TE KOM?
21
NOV

NA WATERS WAAR RUS IS

DS RUDI BEUKES
LUK.11:33-36
OM GEFOKUS TE BLY
DS RUDI BEHANDEL HIERDIE GEDEELTE MET SY LUISTERAARS OOR DIE BELANGRIKHEID VAN FOKUS.

125 episodes

« Back 1—12 More »