Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
944 Episodes
60 – 80

Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

MATTEUS 24 10In daardie tyd sal baie mense van die geloof afvallig word, en hulle sal mekaar verraai en mekaar haat. 11“Daar sal baie vals profete kom, en hulle sal baie mense mislei. 12Omdat die minagting van die wet van God sal toeneem, sal die liefde by baie verkoel.
13 Oct 2AM 11 min

Sondagaand Erediens - Past Eugene du Randt

PSALMS 150 Laat alles wat asemhaal, die Here prys 1Prys die Here! Prys God in sy heiligdom, prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf! 2Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid! 3Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier! 4Prys Hom met…
12 Oct 1PM 24 min

Sondagoggend Erediens - Past Eugene du Randt

PSALMS 121 My hulp kom van die Here 1'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? 2My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 3Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie…
12 Oct 3AM 18 min

Saterdag Oggenddiens - Past Eugene du Randt

PSALMS 1 Die Here lei die regverdiges 1Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie, 2maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. 3Hy is soos 'n…
11 Oct 2AM 19 min

Vrydag Oggenddiens - Past Eugene du Randt

PSALMS 34 Die Here is naby 1'n Lied van Dawid. Hy het hom kranksinnig gehou by Abimelek. Dié het hom weggejaag en hy het padgegee. 2Ek sal die Here altyd weer prys, sy lof sal altyd op my lippe wees. 3Ek sal die roem van die Here sing; dié wat…
10 Oct 2AM 11 min

Donderdag Oggenddiens - Past Eugene du Randt

PSALMS 8 Lof aan die Skepper 1Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid. 2Here, ons Here, hoe wonderbaar is u Naam oor die hele aarde, hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het! 3Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het…
9 Oct 2AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Past Eugene du Randt

PSALMS 37 Laat jou lewe aan die Here oor 1Van Dawid. Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie, 2want soos gras vergaan hulle gou en soos groenigheid verdwyn hulle sommer. 3Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort…
8 Oct 2AM 11 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Eugene du Randt

PSALMS 103 Onverganklik is die liefde van die Here 1Van Dawid. Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. 2Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. 3Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat…
7 Oct 2AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Past Eugene du Randt

PSALMS 27 Die Here is my lig en my redder 1Van Dawid. Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees? 2As misdadigers op my afstorm om my dood te maak, my teëstanders en my…
6 Oct 2AM 12 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

ROMEINE 5 8Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. 9Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word. ROMEINE…
4 Oct 2AM 20 min

Vrydag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

JOHANNES 14 26en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. 27“Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee,…
3 Oct 2AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

ROMEINE 5 9Aangesien ons nou vrygespreek is op grond van sy versoeningsdood, staan dit soveel vaster dat ons deur Hom ook van die straf van God gered sal word.
1 Oct 2AM 10 min

Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha

LUKAS 22 Jesus se dood word beplan (Matt. 26:1-5,14-16; Mark. 14:1-2,10-11; Joh. 11:45-53) 1Die fees van die ongesuurde brood, wat pasga genoem word, was naby. 2Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes wou Jesus uit die weg ruim, maar omdat hulle bang was vir die volk, het hulle nog gesoek na 'n…
28 Sep 3AM 20 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

MATTEUS 18 Die belangrikste in die koninkryk (Mark. 9:33-37; Luk. 9:46-48) 1In daardie tyd het die dissipels by Jesus gekom met die vraag: “Wie is die belangrikste in die koninkryk van die hemel?” 2Hy het 'n kindjie nader geroep en hom tussen hulle laat staan 3en gesê: “Dit verseker Ek…
27 Sep 2AM 21 min
60 – 80