Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
269 Episodes
24 – 44

Vrydag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

MATTEUS 28 Jesus het opgestaan (Mark. 16:1-8; Luk. 24:1-12; Joh. 20:1-8) 1Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk. 2Skielik was daar 'n geweldige aardbewing. 'n Engel van die Here het van die hemel af gekom,…
5 Apr 2AM 13 min

Donderdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

LUKAS 24 17Hy vra hulle toe: “Wat is dit wat julle so ernstig met mekaar loop en bespreek?” Met somber gesigte gaan hulle staan, 18en een van hulle, met die naam Kleopas, antwoord Hom: “Is u dan die enigste vreemdeling in Jerusalem dat u nie weet van die dinge wat…
4 Apr 2AM 12 min

Woensdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

KOLOSSENSE 3 Julle is saam met Christus uit die dood opgewek 1Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op…
3 Apr 2AM 14 min

Dinsdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

1 KORINTIËRS 15 53Hierdie verganklike liggaam moet met die onverganklike beklee word, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike. 54En wanneer hierdie verganklike liggaam met die onverganklike beklee is, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike, dan sal die woord wat geskrywe staan, vervul word: “Die dood is vernietig, die…
2 Apr 2AM 12 min

Maandag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

1 KORINTIËRS 15. Die opstanding van die dooies 12As ons dan verkondig dat Christus uit die dood opgewek is, hoe kan party van julle nog beweer dat daar geen opstanding van die dooies is nie? 13As daar geen opstanding van die dooies is nie, beteken dit dat Christus ook nie…
1 Apr 2AM 10 min

Sondagaand Erediens - Ds Jan Venter

LUKAS 22 Jesus in Getsemane (Matt. 26:36-46; Mark. 14:32-42) 39Jesus het die stad verlaat en volgens gewoonte Olyfberg toe gegaan, en sy dissipels het Hom gevolg. 40Toe Hy op die plek aankom, sê Hy vir hulle: “Bid dat julle nie in versoeking kom nie.” 41Hy het Hom toe van hulle…
31 Mar 1PM 21 min

Sondagoggend Erediens - Ds Jan Venter

JOHANNES 20 Jesus verskyn aan Maria Magdalena (Matt. 28:9-10; Mark. 16:9-11) 11Maar Maria het buite by die graf bly staan en huil. Terwyl sy huil, het sy vooroor gebuk om in die graf in te kyk. 12Toe sien sy twee engele met wit klere aan daar sit waar die liggaam…
31 Mar 3AM 20 min

Saterdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

MATTEUS 17 Die tempelbelasting 24By hulle aankoms in Kapernaum het die amptenare wat die tempelbelasting invorder, na Petrus toe gegaan en gesê: “Wat van julle leermeester? Betaal hy dan nie tempelbelasting nie?” 25“Ja, natuurlik,” antwoord hy. Toe hy in die huis kom, was Jesus hom voor met die vraag: “Simon,…
30 Mar 2AM 17 min

Vrydagaand Erediens - Ds Jan Venter

JOHANNES 2 Die bruilof in Kana 1Op die derde dag was daar 'n bruilof in Kana in Galilea, en die moeder van Jesus was daar. 2Jesus en sy dissipels is ook na die bruilof toe genooi. 3Toe die wyn opraak, sê Jesus se moeder vir Hom: “Hulle het nie meer…
29 Mar 1PM 19 min

Vrydagoggend Erediens - Ds Jan Venter

JOHANNES 19 esus sterwe (Matt. 27:45-56; Mark. 15:33-41; Luk. 23:44-49) 28Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” 29Daar het 'n kan vol suur wyn gestaan. Die soldate het toe 'n spons vol suur wyn op…
29 Mar 3AM 20 min

Donderdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

MARKUS 6 Jesus word in Nasaret verwerp (Matt. 13:53-58; 9:35; Luk. 4:16-30) 1Jesus het daarvandaan weggegaan. Hy het in die dorp gekom waar Hy grootgeword het, en sy dissipels was saam met Hom. 2En toe die sabbatdag aanbreek, het Hy die mense in die sinagoge begin leer. Baie het na…
28 Mar 2AM 11 min

Woensdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

MATTEUS 2 9Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. 10Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. 11Hulle het in die huis ingegaan…
27 Mar 2AM 12 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Jan Venter

EKSODUS 30 7Elke oggend wanneer Aäron die lampe versorg, moet hy geurige wierook op die altaar brand. 8Elke aand wanneer hy die lampe aansteek, moet hy wierook brand. Die wierookoffer moet altyd, ook deur julle nageslag, vir My, die Here, gebring word.
26 Mar 2AM 13 min

Maandag Oggenddiens - Ds Jan Venter

LUKAS 2 Die skaapwagters en die engele 8Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. 9Meteens staan daar 'n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle…
25 Mar 2AM 12 min

Saterdag Oggenddiens - Past Buks van Staden

EFESIËRS 4 23Julle gees en gedagtes moet nuut word; 24lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.
23 Mar 2AM 14 min
24 – 44