Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
1,064 Episodes
1060 – 1064

Woensdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

MATTEUS 6 12en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; 13en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.
20 Sep 2023 2AM 14 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

MATTEUS 5 Kuisheid 27“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’ 28Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat na 'n vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg. 29“As jou regteroog jou laat struikel, haal hom uit en gooi…
19 Sep 2023 2AM 16 min

Dinsdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

JOHANNES 14 Die Heilige Gees sal by julle bly 15“As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. 16Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees,
16 May 2023 2AM 17 min
1060 – 1064