HÁBAKUK 3 17Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — 18nogtans sal ek…
ESRA 1 Kores, die Persiese koning, gee die Jode verlof om na hulle land terug te gaan. 1 EN in die eerste jaar van Kores, die koning van Persië, het die Here — sodat die woord van die Here uit die mond van Jeremia vervul sou word — die gees…
I JOHANNES 5 6Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus; nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid. 10Wie in die Seun van God glo, het…
I PETRUS 1 Danksegging weens die hoop op die saligheid. 3 GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, 4sodat ons 'n onverganklike en…
JOHANNES 3 5Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.
II KORINTHIËRS 5 5Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het. 6Daarom het ons altyd goeie moed en weet dat as ons in die liggaam inwoon, ons van die Here uitwoon. 7Want ons wandel deur geloof en nie deur…
ROMEINE 3 Regverdigmaking deur die geloof in Jesus Christus. 21MAAR nou is die geregtigheid van God geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig, 22die geregtigheid naamlik van God deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen…
ROMEINE 5 Versoening met God en vrede deur die geloof. 1OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus;
JEREMIA 29 Brief van Jeremia aan die Jode wat saam met Jegónja as ballinge na Babel weggevoer was. 1EN dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die nog lewende oudstes van die ballinge en na die priesters en die profete en…
I KONINGS 19 9En hy het daar in 'n spelonk gegaan en die nag daar oorgebly. En kyk, die woord van die Here het tot hom gekom en vir hom gesê: Wat maak jy hier, Elía? 10En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die Here, die God van die…
HEBREËRS 4 1LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julle agtergebly het nie. 2Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soos aan hulle; maar die woord van die prediking het…
JAKOBUS 1 Die beproewinge en versoekinge. 2AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, 3omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. 4Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie…
LUKAS 15 Gelykenis van die verlore seun. 11HY het ook gesê: 'n Man het twee seuns gehad. 12En die jongste van hulle het vir sy vader gesê: Vader, gee my die deel van die eiendom wat my toekom. En hy het die goed tussen hulle verdeel. 13En nie baie dae…
PSALMS 63 Dawid se verlange na God. 1 'n PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. 2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water. 3Só het…
PSALMS 25 Vergewing en bewaring. 1 'n PSALM van Dawid. Alef. Tot U, o Here, hef ek my siel op. 2 Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 3 Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal…
I THESSALONICENSE 2 11hoe ons, soos julle weet, net soos 'n vader sy kinders, elkeen van julle vermaan en bemoedig het 12en betuig het dat julle waardiglik moet wandel voor God wat julle tot sy koninkryk en heerlikheid roep. 13Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die…
I SAMUEL 7 8En die kinders van Israel sê aan Samuel: Laat nie ná om die Here onse God vir ons aan te roep nie, dat Hy ons uit die hand van die Filistyne verlos.
1 Dec 2024 2AM
33 min
460 – 480
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.