Unlock Radio Strome van Lewende Water - Henry Jackson

Strome van Lewende Water - Henry Jackson

Welkom by die Afrikaanse Potgooi Kanaal van Henry Jackson, die boer van Zimbabwe.

Henry Jackson, ‘n voormalige pastoor, sakeman en boer in Zimbabwe, woon tans in Suid-Afrika, nadat nog ‘n grondbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om sy vaderland te verlaat.

Hy en sy vrou, Mandy, woon tans in die Karoo van waar hulle breedvoerig reis. Hulle bediening is hoofsaaklik onder boere in afgeleë gebiede en mense in nood. Die egpaar is reeds vir meer as veertig jaar in deeltydse of voltydse bediening en het breedvoerige ervaring in die bediening in die werksplek. Hul vier kinders en nege kleinkinders woon almal in Nieu-Seeland.​

Kontak vir Henry per epos: hdandmjackson@gmail.com
Besoek gerus Henry se webblad: https://www.henryjackson.online/
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
24 Episodes
20 – 24

Vrees - Henry Jackson

Henry praat met die manne op die Manne van die Woord Zoom Byeenkoms oor vrees.
10 Jul 2021 41 min
20 – 24