Deksels Dekselse Potgooi

Dekselse Potgooi

Ons dissekteer enige interessante onderwerpe en pak dit uit.

Moontlike temas om na uit te sien:
- Toekoms visie en voorspellings
- Beroepe en stokperdjies (vreemd en lukraak)
- Waar op die kaart?
- Wat in die wereld?
- Musiek met 'n missie
Occasionally Afrikaans South Africa Education · Society & Culture
6 Episodes

Kunsmatige Intelligensie

In hierdie episode bespreek ons die neigings, voordele en nadele rondom kunsmatige intelligensie stelsels soos b.v Chat-GPT en Deep Fakes.
21 May 2023 17 min

Fop Feite

In die afgelope dekade het die hoeveelheid data in die wereld aansienlik gegroei. In hierdie episode praat ons oor fop-feite en die mag van inligting vir die mensdom.
22 Dec 2021 13 min

Deksels Bespreek: Verveeldheid & Om te Chill

Stress en verveeldheid is simptome wat die wereld al sedert die eerste industriele revolusie beleef en steeds mee worstel. Die COVIT-19 pandemie het ons net meer hiervan bewus gemaak. In hierdie episode bespreek ons hoe om hierdie uitdagings aan te pak.
13 Jun 2021 13 min

Dekselse Potgooi - Inleiding

Ontmoet vir Stefan, Vincent en hul dekselse potgooi. Hierdie episode bespreek die potgooi self en waarna luisteraars kan uitsien.
29 Sep 2020 8 min