OFM OFM Agri Focus Week

OFM Agri Focus Week

​OFM Agri Focus Week - supporting our farmers, the farming community and the agricultural industry!
Daily English South Africa Business News · Business News
45 Episodes
20 – 40

#Covid19: Onderseun wildsplase

Streng Covid-19 regulasies, soos die feit dat internasionale toeriste nie die land kon besoek nie, het wildboere hard getref en die publiek word aangeraai om plaaslike wildsplase te besoek om wildboere te ondersteun. OFM-nuus se Elsabe Richard gesels met Franco Joubert, ‘n wildsboer van Swartruggens in Noordwes…
17 May 2021 1AM 3 min

Byeboerdery die moeite werd ondanks skerp angels, sê NK-byeboer

Byeboerdery is deesdae nie net ‘n gewilde agterplaas tydverdryf nie, maar kan ook in ‘n suksesvolle sakebedryf omskep word. In ons laaste spesiale insetsel gesels Elsabe Richard met Jana du Plessis, ’n suksesvolle byeboer van die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, wat reeds van kleins af belanggestel het om met bye…
17 May 2021 1AM 4 min

Afasa's vision for agri in SA

Nakana Masoka, secretary general of the African Farmers Association of South Africa, or Afasa, believes it is vital, now more than ever, for farmers to come together as a body in order for them to speak as one voice. OFM News' Christal-Lize Muller spoke to him about burning topics in…
11 Sep 2020 6AM 4 min

Senwes Grainlink net een oproep ver

Senwes Grainlink is die graanprodusent se vennoot en net een oproep ver. Enriko Klopper hoor by Pieter Malan meer oor Senwes Grainlink se uitgebreide dienste…
11 Sep 2020 6AM 5 min

Beefmaster se lesse vanaf Covid-19

Die Covid-19-pandemie se strenger inperkingsregulasies, was 'n groot ekonomiese bedreiging vir die beesvleisbedryf, veral omdat verbruikers se vermoë om vleis aan te koop, afgeneem het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller gesels met Roelie van Reenen, hoof van die verskaffingsketting van die Beefmaster Groep…
11 Sep 2020 6AM 4 min

Nampo-virtueel verloop goed

Die Covid-19 pandemie het baie beplande gebeurtenisse in die wiele gery. Graan SA se Nampo Oesdag het egter vanjaar 'n nuwe baadjie aangetrek om by omstandighede aan te pas en Nampo-virtueel het Woensdag aanlyn begin met 'n hele rits uitstallers, besprekings en selfs vermaak. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het by…
11 Sep 2020 6AM 4 min

Harvest Bags help ook veg teen Covid-19

Nie net spog Harvest Bags met ’n splinternuwe fabriek in Babalege in Noordwes nie, hul vernuf help ook in die stryd om die verspreiding van Covid-19 te beveg. Enriko Klopper vind meer uit by Deon van Wyk…
10 Sep 2020 1AM 4 min

Senwes Equipment hoogs aangeskrewe diensvennoot

Senwes Equipment word hoog aangeskryf as ‘n diensvennoot, en een van die waardetoevoegende dienste wat hullle nou bied is inspeksieprogramme, wat tot en met einde Oktober beskikbaar is. Enriko Klopper het by Ferdie Pieterse, besturende direkteur van Senwes Equipment, meer uitgevind…
9 Sep 2020 10AM 3 min

Landbou-organisasies deel van hele waardeketting - TLU SA

Ons praat nou met TLU SA se algemene bestuurder Bennie van Zyl oor die belang van organisasies soos dié en brandpunte in die landbou wat vir TLU SA in dié stadium van belang is. Van Zyl sê landbou-organisasies is deel van die hele waardeketting en die betrokkenes se rol is…
9 Sep 2020 9AM 4 min

Die waarde van grondkennis

Ons praat nou met Johan van Tol 'n mede-professor aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement van grondgewasse en klimaat oor die belang van grondbestuur en die opnames daarvan. Hy sê tipes grond verskil en beskik oor verskillende eienskappe en daarom moet dit verskillend bestuur word. Dit is…
9 Sep 2020 9AM 4 min

Graan SA oor 2019/20 produksieseisoen

Die 2019/20 produksieseisoen is die tweede grootste nóg vir somergrane, wat mielies, sorghum, sojaboon, sonneblom en grondbone, insluit. Die verwagte mielie-oes is ook die tweede grootste nóg vir die graanbedryf en is op 'n geskatte 15,30 miljoen ton. 'n Ekonoom van Graan SA (GSA) Luan van der Walt sê dit…
9 Sep 2020 9AM 4 min

Senwes se Francois de Kock

Die Mededingingstribunaal het onlangs die samesmelting tussen die Senwes Groep en die Suidwes Groep goedgekeur. As deel van die oedkeuringsooreenkoms, het die samesmeltende partye onderneem om hul huidige aanbod aan swart opkomende boere uit te brei. Francois de Kock van Senwes vertel meer…
8 Sep 2020 9AM 3 min

Francois Wilken, Vrystaat-Landbou insetsel

Dit is uiters noodsaaklik dat daar georganiseerdheid op grondvlakstruktuur by landbouverenigings,moet geskied. Dit is hier waar 'n landbou-organisasie soos Vrystaat-Landbou (VL) 'n ondersteunende rol speel. Francois Wilken, president van VL, sê dié organisasie se ledetal het die afgelope tyd gestagneer. Dit kan aan verskeie faktore toegeskryf word, maar hy meen…
8 Sep 2020 9AM 4 min

Mike Loutfie-stigting gee hoop

Die Mike Loutfie-stigting is betrokke by pogings om Covid-19-voedseltekorte oor die land heen hok te slaan. Dié stigting werk nou saam met Agri SA in dié verband. R1 miljoen is aan die kunsmisgroep, Yara Africa, geskenk om kwesbare gemeenskappe by te staan. Dié stigting het in samewerking met die RSA-markagentgroep…
8 Sep 2020 9AM 3 min

Du Preez oor Ramaphosa se 'skaakspel'

Suid-Afrika is terug op 'n plek waar daar aangevoer kan word dat pres. Cyril Ramaphosa mense kan frustreer as dit lyk of hy stadig beweeg en nie hard praat nie. Maar sy stadige skaakspel werk goed volgens Max du Preez, 'n politieke ontleder wat meen dit is die gevolgtrekking wat…
8 Sep 2020 9AM 4 min

Agri Noord-Kaap verslag - Nicol Jansen

Agri Noord-Kaap gaan van krag tot krag ondanks verskeie uitdagings soos onder meer die droogte wat steeds sy tol eis in gebiede in dié provinsie. Daarmee saam kan die belang van landbou-organisasies soos Agri Noord-Kaap, 'n afiliaat van Agri SA, nie genoeg beklemtoon word nie. Dit is noodsaaklik vir boere…
8 Sep 2020 6AM 4 min

Hartklop Hoop Koekie-projek

'n Groep vroue van die Suidwes Roggeveld-landbouvereniging het skouer aan die wiel gesit om boere en hul gemeenskap, wat swaartrek weens die voortslepende droogte, te help. Hulle doen dit deur koekies te bak en oor die land heen te versprei. Soedoende verdien van dié vroue 'n inkomste, maar 'n gedeelte…
8 Sep 2020 6AM 4 min

Toit Wessels vertel oor Nampo Vritueel

Groot opgewondendheid eers vir Graan SA (GSA) se eerste Nampo Virtuele Handelskou wat Woensdag begin en tot Saterdag duur. Toit Wessels, assistentbestuurder van bemarking by GSA en Nampo, sê hulle is nou in die pylvlak en alles is slaggereed. Hy beloof daar wag 'n propvolprogram vir besoekers. OFM-nuus se Christal-Lize…
8 Sep 2020 5AM 4 min

Senwes se Corné Kruger verduidelik Suidwes-transaksie

In Februarie vanjaar is ‘n gesamentlike aankondiging deur Senwes en Suidwes gemaak waartydens die voorneme om saam te smelt bekend gemaak is. Aanvanklik het die Mededingingskomissie, wie se werk dit is om groot samesmeltings te ondersoek en ‘n aanbeveling aan die Mededingingstribunaal te doen, aanbeveel dat die samesmelting kan voortgaan…
7 Sep 2020 4AM 5 min
20 – 40