LEEF! - HOOGTEPUNTE

Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luisteraars. Ontdek die stories van onbaatsugtige individue wat 'n verskil maak in hul gemeenskappe en leer hoe hulle ander se lewens verbeter. Met 'n fokus op liggaam, siel en gees, bied hierdie hoogtepunte jou waardevolle insigte en hoop. Sluit by ons aan om die krag van gemeenskap en inspirasie te ervaar. Volg ons vir die jongste episodes en wees deel van die gesprek!
Occasionally Afrikaans South Africa Christianity
284 Episodes
244 – 264

Actuality - Fanie du Toit - Emile Gouws - Outisme Bewusmaking

08.02.2021 - Emile Gouws - Outisme Bewusmaking - Bestuurder Bewusmaking | Spesialis Onderwyser en in sy vrye tyd doen hy outisme bewusmaking vir Outisme Suid Afrika op nasionale en Internasionale vlak en was verlede jaar verkies as die onder -voorsitter.
8 Feb 2021 28 min

Leef! - Stefan Lessing - Lig deur die Krake

25.01.2021 - Wanda Bam het op die program, LEEF!, gesels met Stefan Lessing, skrywer van die boek, Lig deur die Krake. Hierdie man het ‘n ongelooflike getuienis waarmee talle mense sal kan identifiseer. ‘n Storie van 7 keer val en 8 keer opstaan.
25 Jan 2021 20 min

Leef! - André Diederichs - 'n Tale of Two Brothers

26.10.2020 - André Diederichs is ʼn welbekende Christen- sake en bemarkingstrateeg, openbare spreker, skrywer en media- persoonlikheid. André het reeds agt boeke, en meer as 2000 artikels gepubliseer oor oplossings vir familie-ondernemings asook belangrike sake, bemarking en leierskapslesse. Hy kom vertel van sy nuutste boek 'n Tale of Two Brothers
26 Oct 2020 28 min

Leef! - Esmé Sonnekus - haar boek “Grondpad”

28.09.2020 - Esmé Sonnekus, is ‘n persoonlike assistent by ‘n Finansiële Adviseurs Besigheid. Sy vertel van haar boek “Grondpad” wat haar getuienis is oor God se getrouheid en haar gehoorsaamheid aan God. Haar unieke pad met God waar Hy met haar praat deur foto’s en die Bybel en die dagstukkies…
28 Sep 2020 18 min
244 – 264