KOPSKUIF

Kopskuif creates a platform where role-players can be heard. You can expect interviews with school principals, learners, parents, educational experts, external role players in education and educators. Education is everybody's responsibility and we want everyone to get involved. A project in partnership with the ATKV. The ATKV believes that education is everybody’s responsibility.
Weekly Afrikaans South Africa Christianity · Education
202 Episodes
24 – 44

KOPSKUIF - Annemie Blignaut - Stigter en HUB van Music Minds SA

09.09.2023 - KOPSKUIF - Annemie Blignaut, stigter en HUB van Music Minds SA, gesels op 9 September op Kopskuif. Annemie praat oor hoe musiek as kanaal gebruik kan word om ’n kind se visuele en motoriese vaardighede, luister- en praatvaardighede, asook hul taal- en taktiese ontwikkeling te bevorder.
9 Sep 2023 26 min

KOPSKUIF - René Bogovic

03.06.2023 - #Kopskuif deel die poliglot, René Bogovic, sy storie. René is ’n PhD-kandidaat in Sosiologie aan die Universiteit van Toronto en het ook ’n agtergrond in filmvervaardiging, etnografie en tale – sy drif hiervoor het hom genoop om ’n hele boel tale onder die knie te kry. Skakel in…
3 Jun 2023 41 min
24 – 44