OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,392 Episodes
32 – 52

SA Suiwel kampioenskappe

Pieter Möller berig oor die SA Suiwel kampioenskappe wat gehou word en daar is goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse vleisbedryf wat weer na 20 jaar kan uitvoer na Saoedi-Arabië.
12 Mar 12AM 1 min

Skotland onttrek kaasprodukte

Pieter Möller berig oor kaasprodukte wat in Skotland van die rakke onttrek is en nadelige gevolge vir die ekonomie en die landbousektor het.
11 Mar 12AM 1 min

Namibiese vleisbedryf floreer

Pieter Möller berig oor die vleisbedryf in Namibië wat in 'n goeie posisie verkeer, wat goeie nuus vir produsente in Suider-Afrika is.
7 Mar 10PM 1 min

Nuwe tuiste vir renosters

Pieter Möller berig oor meer as 2 000 renosters wat eersdaags 'n nuwe tuiste sal kry danksy 'n bewarings-inisiatief van verskeie rolspelers.
7 Mar 1AM 1 min

Nasionale Kuilvoer kompetisie

Pieter Möller berig oor die jaarlikse Nasionale Kuilvoer kompetisie wat verlede maand afgeskop het en die finaliste wat eersdaags aangewys sal word. Pieter verduidelik ook wie kan deelneem en sluitingsdatums vir die kompetisie.
4 Mar 12PM 1 min

Uitdagings in die suiwelbedryf

Pieter Möller berig oor die uitdagings en afnames in die suiwelbedryf, wat nie net in Suid-Afrika voorkom nie, maar wêreldwyd.
3 Mar 9PM 1 min

Gewildheid van Agri-toerisme

Pieter Möller berig oor die gewildheid van Agri-toerisme wat wêreldwyd toeneem volgens onlangse navorsing.
29 Feb 12AM 1 min

Stygende melkpryse

Pieter Möller berig oor melkpryse in SA wat die afgelope maande voedselprysinflasie gedryf het. Daar is egter positiewe klanke.
26 Feb 10AM 1 min

Stygende pryse

Pieter Möller berig oor pryse van hoender en ander pluimveeprodukte wat prysstygings tot gevolg kan hê as gevolg van die onlangse voëlgriep.
25 Feb 11PM 1 min

Registrasie van Karoolam-handelsnaam

Pieter Möller berig oor die onlangse registrasie van die handelsnaam "Karoolam". Dit behoort vir die vleisbedryf in die Noord- en Oos-Kaap 'n groot ekonomiese inspuiting te wees.
22 Feb 10PM 1 min

Huidige landboutoestande in Noordwes

Pieter Möller gesels met 'n leierboer van die Noordwes provinsie, Jaco Maré. Hy vertel van die huidige landboutoestande, asook die veiligheidstoestande in die provinsie.
22 Feb 4AM 3 min

Hoë gehalte hooi en lusern

Pieter Möller berig verder oor geskikte spesies van hoë gehalte hooi wat in Suid Afrika gekweek word, asook van die belangrikste eienskappe van lusern.
20 Feb 4AM 1 min

Prieska boeredag

Een van die grootste jaarlikse boeredae in die Noord-Kaap, vind op 2 Mei buite Prieska plaas. Pieter Möller het met die organiseerder gepraat oor die inhoud van die dag en wat landbouers vanjaar kan verwag.
18 Feb 10PM 4 min

Gebruike van hooi

Pieter Möller berig oor die gebruike van hooi en wanneer dit geskik is as voeding vir diere.
18 Feb 10PM 1 min

Hartbeesfontein se onontbeerlike landboubesigheid

Hartbeesfontein in die Noordwes provinsie het een landboubesigheid wat die dorp en gemeenskap bedien. Pieter Möller gesels met die uitvoerende bestuurder van Tradestuff, Rudi Barnard.
15 Feb 10PM 2 min

Konsortium Merino hou 100ste veiling

Pieter Möller kuier op Victoria-Wes by die 100ste veiling van Konsortium Merino. Gawie van Heerden, bekende merino teler vertel meer.
14 Feb 11PM 2 min
32 – 52