OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,833 Episodes
260 – 280

Interessante feite oor buffeljag

Pieter Möller reflekteer op 'n paar interessante feite oor buffeljag, asook 'n kompetisie wat onlangs oor dié gesogte jag geloods is.
19 Feb 2025 10PM 1 min

Vrystaat Landbou jongboere

Pieter Möller gesels met Gernie Botha van Vrystaat Landbou oor jongboere se betrokkenheid by georganiseerde landbou.
18 Feb 2025 1AM 1 min

Rietgat boeredag

Pieter Möller gesels met 'n bekende landbouer van Noordwes provinsie, Rocco Botha, oor 'n baie gewilde, jaarlikse boeredag wat volgende week in Lichtenburg gehou word.
12 Feb 2025 10PM 2 min

Wolbemagtigingstrust

Pieter Möller berig oor 'n wolbemagtigingstrust wat onlangs gestig is tot voordeel van produsente in dié bedryf.
21 Jan 2025 12AM 1 min
260 – 280