OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,829 Episodes
1560 – 1580

Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse

Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, noem dat graanpryse drasties gedaal het en hy gee die redes daarvoor. Die Suid-Afrikaanse rand se styging teenoor die dollar het ook ‘n belangrike invloed uitgeoefen op pryse. Stoorlammers se pryse het ook gestyg en streekpryse het opwaarts beweeg. Hoenderpryse bly…
17 Feb 2021 1AM 4 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir plaasarbeiders

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir die landbousektor. Die 16%-verhoging het ‘n beduidende invloed op die sektor as geheel en landbouers begin ernstig besin oor die bekostigbaarheid daarvan.. Mare verduidelik dat meganisasie waarskrynlik makliker in die toekoms steun gaan kry . Arbeid…
16 Feb 2021 1AM 4 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
12 Feb 2021 12AM 3 min

Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse.

Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, meen dat die rand gestyg het en dit plaas druk op produsente en kan selfs produkpryse laat styg vir verbruikers. Produsente is steeds in ‘n kuddebou fase.. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat die vraag hierna effens gedaal het. Die gemiddelde prys in SA wat…
10 Feb 2021 12AM 4 min

PM berig vandag oor verskeie landboustories, onder andere oor videospeletjies wat suiwelbewustheid onder jongmense skep.

‘n Prominente suiwelmaatskappy, Dairy Management Inc. het Minecraft, ‘n gewilde videospeletjie, gebruik om suiwelprodukte en volhoubare melkproduksie onder jong verbruikers te help bevorder. Spelers kan ‘n melkplaas virtueel besoek om sekere inligting waar te neem. Ons berig ook oor ‘n tweeling kameelperde wat onlangs in die Oos-Kaap gebore is en…
8 Feb 2021 1AM 3 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
5 Feb 2021 12AM 3 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor

Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor advies vir besproeiingsboere en…
5 Feb 2021 12AM 6 min

Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse.

Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, is van mening dat die graanpryse in die VSA drasties gestyg het. Hy noem dat oliepryse wat verhoog, gaan ‘n definitiewe invoed op Suid-Afrika se brandstofpryse uitoefen. Die gemiddelde prys in SA wat stoorlammers aan betref, het effens gedaal. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat…
3 Feb 2021 1AM 4 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die bekostigbaarheid van voedsel in SA.

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die bekostigbaarheid van voedsel in SA en die verbruikersaankope by verskillende groottes handelaars. Vergelykende syfers tussen stede, minimumlone ens. word ook as faktore wat ‘n invloed uitoefen, ondersoek. Volgens Mare is die verlaging van bekostigbaarheid van voedsel se redes, hoofsaaklik faktore…
2 Feb 2021 12AM 2 min

Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels vandag oor die “moets en moenies” van ‘n koop- en verkoopsooreenkoms.

Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik die wetgewing en regsgeldigheid van koop-en verkoopsooreenkomste. Hy gee ‘n uiteensetting van probleme wat kan intree in die transaksies. Hy gee die voorbeeld van so ‘n transaksie wat skeefgeloop het as gevolg van ‘n verkoper wat insolvent verklaar is terwyl die kooptransaksie besig was…
1 Feb 2021 12AM 5 min

PM berig onder andere oor nuwe datums vir die “World Steak Challenge”.

In Dublin, Ierland is bekendgemaak dat die World Steak Challenge wat verlede jaar weens die Covid-19 pandemie afgelas is, vanjaar op 7 Julie sal plaasvind. Ons berig ook oor die bevindings van navorsers aan verskeie Amerikaanse universiteite en navorsingsorganisasies, wat studies gedoen het op beesrespiratoriese siekte (BRS) en die negatiewe…
1 Feb 2021 12AM 1 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
29 Jan 2021 12AM 3 min

Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor,

Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor die aktiewe debat wat…
29 Jan 2021 12AM 3 min
1560 – 1580