PUKfm 93.6 PUKfm by Aardklop Nasionale Kunstefees 2018

PUKfm by Aardklop Nasionale Kunstefees 2018

Die PUKfm span pak elke jaar die Aardklop Nasionale Kunstefees en fees na #Hartelus. In 2018, was dit groter en beter, van 30 Seconds toernooie en onpaar skoene, to t by leer om toe bene te sit, luister na die beste oomblikke van die week!
Once-off Afrikaans South Africa Performing Arts · Music
11 Episodes

PUKfm gesels met Jakkie Louw

Serial dating, vry op die strand en liefde in Kaap. Charl van Loggerenberg en Sharné van Wyk het vir die eerste keer die waarheid agter Jakkie Louw se 3 Pikkewyne uitgevind.
3 Oct 2018 3 min