100.5FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.
Occasionally Afrikaans South Africa Music · News
1,276 Episodes
1260 – 1276

Hein Hofmeyer gesels oor skerm verslawing

Diskonneksie, depressie en verslawing. Skerms en speletjies is die euwel van ons tyd...of is daar ook goed daarin? Hoe beskerm jy jouself en jou kinders teen die gevare?
28 Feb 2019 25 min

Haatspraak met FORSA

Daniella van Freedom Of Religion South Africa verduidelik verder oor wat die nuwe wetgewing rondom haatspraak ook Christene bedreig in Suid Afrika.
11 Feb 2019 19 min

Waarom is stoei 'n goeie sport?

Ons vra 'n plaaslike pappa hoe stoei sy seun se lewe verander het...en ook sy lewe! Sal jy jou dogter laat stoei?
4 Feb 2019 23 min

Maandagaand Gospel Met Derek

Ons gesels met Wendy Alec, medestigter van God TV en skrywer van talle boeke soos Chronicles Of Brothers. Sy is in Engeland gebore maar het in Kwa-Zulu Natal, Suid Afrika groot geword en deel hoe haar eie geloof in die reeks boeke uitgebeeld word.
28 Jan 2019 14 min

Babbelbekkies 15 Nov 2018

Kinders het altyd die slimste antwoorde. Wat is 'n kind se wens, wat sal ouma van 'n tattoo dink en waarvoor is pappa bang?
16 Nov 2018 7 min

Skool Liefde Blom Weer na 40 Jaar

Roelf Van Jaarsveld gesels met twee geliefdes wat eers jare na skool mekaar weer opgesoek het en die liefde weer laat blom het.
3 Oct 2018 34 min

Open Lounge op 100.5FM

Internasionele klank uit Barberton #SaterdagMetRobin - Asambe op #Repeat vir die res van die naweek wanneer jy hierdie hoor.
25 Aug 2018 27 min
1260 – 1276