Subscribe to this channel

You can subscribe to new audio episodes published on this channel. You can follow updates using the channel's RSS feed, or via other audio platforms you may already be using.

RSS Feed

You can use any RSS feed reader to follow updates, even your browser. We recommend using an application dedicated to listening podcasts for the best experience. iOS users can look at Overcast or Castro. Pocket Casts is also very popular and has both iOS and Android versions. Add the above link to the application to follow this podcast channel.

Signup to iono.fm

Sign up for a free iono.fm user account to start building your playlist of podcast channels. You'll be able to build a personalised RSS feed you can follow or listen with our web player.
12
NOV

Sade Van Genade episode 9

Katja neem 'n besluit wat sy eers later in haar leeftyd die waarde van besef. Intussen loop die Poolse burgers deur onder die invallers.
11
NOV

Sade Van Genade episode 8

Goeie vriende van Katja en haar gesin word gearresteer, in treintrokke geboender en na onbekende plekke weggevoer terwyl dit moeilik raak om elke dag kos in die hande te kan kry.
11
NOV

Sade Van Genade episode 7

Inwoners van Pole twyfel of lewe na normaal gaan terugkeer. Sommige wil vasbyt en deur druk ander wil hulle oor die grens gaan hervestig. Katja se liefdeslewe maak weer 'n wending.
11
NOV

Sade Van Genade episode 6

Vir 'n oomblik lyk dit of die lewe terugkeer na normaal alhoewel die Duitsers steeds dorpe inval , Jode verwyder en straatname verander. Katja word onverwags verras deur 'n ontmoeting.
07
NOV

Draaipunt program 10: Spesiale projekte van die SanParke Ere-veldwagters

Van bokse vir stink vlermuise tot speelparktoerusting vir voorskoolse kinders tot borde met braille langs 'n staproete. Watter vaardighede jy ook al het, jy kan 'n verskil maak deur jou werk by of jou ondersteuning van die SanParke Ere-veldwagters. Michael Kruger vertel ons meer oor die spesiale projekte van die SanParke Ere-veldwagters.
01
NOV

Draaipunt program 9: Strik verwydering (opvolggesprek)

Jacques Malan en sy span het die afgelope naweek 200 strikke uitgehaal in die Kruger Nasionale Park. Elke strik wat verwyder word, is 'n dier wat gered word! Ons vier dit! Maar ongelukkig is al die diere nie so gelukkig nie en kom die SanParke ere-veldwagters baiemaal af op hartseer tonele wat hulle emosioneel maak as hulle daaroor praat.
25
OCT

Draaipunt program 8: Inheemse plante

Jy kan jou deel vir die natuur en jou omgewing doen deur 'n inheemse tuin aan te plant! Dis mos maklik en dit verhoog sommer die waarde van jou eiendom ook deesdae. Het jy geweet van die Skukuza Inheemse Kwekery? Luister dan hier!
23
OCT

Sade Van Genade episode 5

Katja beleef die gruwels van oorlog vir die eerste maal in haar jong lewe. Duitse soldate het geen genade vir vryheidsvegters nie maar Katja en haar gesin wil terug na hulle huis gaan.
23
OCT

Sade Van Genade episode 4

Die Tweede Wêreld Oorlog begin. Katja en haar familie word deur Hitler se troepe en swastika gekonfronteer en die buurvrou se baba is oppad.
23
OCT

Sade Van Genade episode 3

'n Hoog swanger buurvrou van Klara is bekommerd oor haar kind se geboorte terwyl plase en huise vir 'n moontlike Duitse inval in Pole ontruim word.
23
OCT

Sade Van Genade episode 2

Ouma vertel vir Katja hoe sonneblom sade in haar lewe 'n invloed gehad het. Die inwoners van Pole wonder of hulle deur Hitler ingeval gaan word en die oulike Duitser maak onverwags weer 'n verskeining by Katja.
23
OCT

Sade Van Genade episode 1

Die jong Katja Kowalec sit saam met haar ouma terwyl hulle 'n trourok vir 'n opkomende troue voorberei. Ouma vertel haar oor die tyd toe die Tweede Wêreld Oorlog begin het en sy ontmoet 'n jong Duitser wat haar voete onder haar uitslaan.

115 episodes

« Back 13—24 More »