Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
960 – 980

ToekomsVenster: In diens van die Here

Luister weer saam met my na die teks: onwankelbaar, standvastig, oorvloedig, omdat ons weet dat die kroon van die lewe op dié wag wat die stryd tot die einde gevoer het. Die oë gevestig op die Jesus, die begin en die voleinder van die geloof.
25 May 2022 10AM 2 min

ToekomsVenster: God se reddingsboei aan ons

Hy dwing dit egter op niemand af nie. Hy bied dit aan, sonder enige voorwaardes, geen spesifieke kwalifikasie word vooraf gevra nie. Net skuld en nogmaals skuld kwalifiseer jou vir die uitkoms.
20 May 2022 3AM 3 min

ToekomsVenster: Hoe gemaak met die wreedheid?

Mens kan net elke dag vra dat die Gees so beheer neem dat die vrug van sy inwoning na vore tree. Eendag sal daar ook aan die wreedheid van mense ʼn einde kom. Loof die Here daarvoor. Hoe verlang ons nie na daardie dag nie?
17 May 2022 10AM 2 min

ToekomsVenster: Introspeksie en integriteit

Is ons ja nog ja en ons nee, nee of verontskuldig ons onsself dat dit die tydsgewrig is waarin ons leef en as jy iets gedoen wil hê jy bereid moet wees om jou beginsels prys te gee? Hierdie is ernstige vrae wat eerlike introspeksie vra.
10 May 2022 11AM 2 min

ToekomsVenster: Om lig te bring

Die angel van die dood is verwyder en die dood het sy greep op ons verloor. Al hierdie merkwaardig waarhede dwing ons om nuut en met verwagting te lewe.
5 May 2022 9AM 2 min
960 – 980