Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
880 – 900

ToekomsVenster: Die pad byster raak

Moet ons so voortleef of is daar ʼn moontlikheid van herstel? Die teks sê: “as God se kinders bekeer”. Wat het die teks vir jou te sê?
11 Sep 2022 5AM 2 min

ToekomsVenster: Dis hulle!

Draai jou hand so dat jou handpalm na bo wys, ontspan die vingers en maak oop die hand om vir hulp van Bo te vra. Wat het jy om te gee dat dinge beter sal verloop in die toekoms?
2 Sep 2022 9AM 1 min

ToekomsVenster: ’n Klub vir ware here

Vaders moet hul seuns leer om vroue te respekteer. Seuns moet teenoor vroue optree soos hul pa teenoor hulle ma optree. Manne, ons moet ons getuienis wat hierdie saak betref, helder en duidelik laat hoor.
28 Aug 2022 7AM 3 min

ToekomsVenster: Die volgende tree is die tree daaruit

Die mense wat ons bewonder is meer dikwels diegene wat ten spyte van en te midde moeilike omstandighede, voorraad opgeneem het, dankbaar kennis geneem het van wat nog oor is en nie toegelaat het dat die gebrek en dit wat weg is, hul blywend definieer nie.
28 Aug 2022 7AM 3 min

ToekomsVenster: Moenie hier parkeer nie

Jesus het terwille van die prys nie die felheid van die kruis ontduik nie. Hy het sy kop opgetel en gedoen wat moontlik was om te doen, sodat ons hoop mag hê in hierdie stukkende wêreld. Doen dit net, gaan aan met die lewe. Kom in rat en ry verder!
28 Aug 2022 7AM 3 min
880 – 900