Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
780 – 800

ToekomsVenster: God se verteenwoordiger

“God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.” – Genesis 1:27
22 Feb 2023 7AM 3 min

ToekomsVenster: Die Here het my mooi gemaak

Mooi omdat elkeen ʼn beelddraer van die lewende God is. Elke mens herinner dus aan die God van hemel en aarde. Wanneer ons na mekaar kyk moet ons van God bewus word. Ons is heenwysers na die Vader.
20 Feb 2023 12PM 3 min

ToekomsVenster: Dankbare mense bid ook

Uiteindelik sê die Bybel volharding is wat julle nodig het om die wil van God te doen. Die pad na die hemelstad is styl en somtyds onvriendelik. Mag ons volhard op die pad waartoe die Here ons geroep het.
16 Feb 2023 6AM 2 min

ToekomsVenster: Magnetisme

Die Here is ook nie weg nie, het jou nie verlaat nie, is nog net so lief vir jou en SAL jou hierdeur dra.
2 Feb 2023 8AM 4 min

ToekomsVenster: Kennis en vertroue

Dalk moet ons weer nadink oor wat vir ons onverhandelbaar is, waarom ons die standpunt huldig en wat ons bereid is om daarvoor te verduur.
31 Jan 2023 7AM 3 min

ToekomsVenster: Mag dit met jou goed gaan

Waag dit ʼn volgende keer om ʼn tweede keer te vra “hoe gaan dit regtig met jou” en moenie verbaas wees as daar trane in daardie persoon se oë kom nie.
30 Jan 2023 9AM 4 min
780 – 800