Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,011 Episodes
140 – 160

ToekomsVenster | Genade, onbeskryflik groot

Lê die vrees vandag nog af. God se genade is ruim – dit strek oor alle afstande en alle tekortkominge. Sy Gees help ons om daagliks in heiligmaking te groei. Dit beteken dat ons met verloop van tyd al hoe meer soos Jesus word.
30 Sep 2025 8AM 5 min

ToekomsVenster | Ek glo

Ons is gelowiges, kinders van die lewende God, mense met ʼn toekomsverwagting, op pad na ʼn ewigheid saam met Hom. Ons soek geleenthede op waar ons saam kan bely en aanbid.
22 Sep 2025 10AM 6 min

ToekomsVenster | Hoe weet ek?

Hy het voorsiening gemaak deur sy Seun in die volheid van die tyd te stuur sodat elkeen wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
8 Sep 2025 8AM 5 min
140 – 160