Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,015 Episodes
1180 – 1200

ToekomsVenster: Moenie dwaal nie

Wie hom telkemale op die genade van God beroep vind inderdaad ’n liefdevolle Vader met baie begrip en deernis.
29 Jun 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: Dra mekaar se las

As jy vandag swaar dra, weet dat die Here jou nie gelos het nie. As jy vandag help dra, weet dat jy spesiaal is vir God.
28 Jun 2021 10AM 2 min

ToekomsVenster: Wees bly

Al is dit nie elke dag haalbaar nie, kan ’n mens daarna strewe. Na alles, Hy hou die hele wêreld in sy hand, eweneens vir jou.
18 Jun 2021 9AM 2 min
1180 – 1200