Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,931 Episodes
1440 – 1460

ToekomsVenster: Jy hou vir altyd

Kom ons neem onsself dit voor dat ons in hierdie jaar ʼn bietjie ruggraat gaan vorm, geestelike ruggraat. Laat die Heilige Gees toe om jou aan die hand te vat en soos die verlamde by die tempelpoort selfs na 40 jaar van verlamming weer op te trek. Vir die wat…
30 Jan 2020 9AM 4 min

ToekomsVenster: Niks is onmoontlik nie

Joh. 17 is profeties relevant vir ons tyd. Die uitdagings is legio. Die Gees is in staat en is ons gewillig om deur God gebruik te word.
28 Jan 2020 9AM 3 min

ToekomsVenster: Vat grond

Daar heers kommer in die harte van baie mense oor die toekoms van ons mooi land. Dit is nie nou die tyd vir klein geloof en ophou droom nie. Ons het geloofspioniers nodig.
27 Jan 2020 9AM 3 min

ToekomsVenster: Hoor as hulle roep

As ons dan georiënteer is met betrekking tot die nuwe jaar en ingekoop het op die gedagte dat ons hier is om ʼn verskil te maak in die lewens van mense - God se mense, alle mense - soek ons oë en luister ons ore om die hulpgeroep van mense…
23 Jan 2020 9AM 2 min

ToekomsVenster: Reis lig in 2020

Maak klaar met die onnodige bagasie. Soos met ʼn binne of buitelandse vlug word jy genoodsaak om net die noodsaakliste saam te neem. Die tarief vir ekstra bagasie is onmenslik duur.
15 Jan 2020 9AM 2 min

ToekomsVenster: 2020, laat dit juig!

Inderdaad. Slegte nuus se voet. Dit gaan ons nie so kniehalter dat ons sommer uit die staanspoor negatief en beswaard is nie. Ons is nie alleen nie.
15 Jan 2020 9AM 2 min

ToekomsVenster: Kies om te glo in 2020

Ons word geroep om te midde van baie moeilike omstandighede ons nie te laat intimideer deur al die negatiewe dinge wat rondom ons gebeur nie. God is in beheer.
14 Jan 2020 8AM 2 min

ToekomsVenster: Mense se waarde

Hoe beskou jy en ek ander mense? Sien en respekteer ons hulle as beelddraers van die lewende God of sien ons hulle as nommer, statistieke, lastighede, vreemdelinge en weglaatbare nuuskieriges?
28 Nov 2019 8AM 2 min
1440 – 1460