Ons almal is verslaaf aan iets, meestal gewone dinge soos videospeletjies speel of gaskoeldrank drink, maar in dié vrou se geval is dié 'iets’ om matrasse te eet.
’n Millimeter-grootte robot gemaak van ’n mengsel van vloeibare metaal en mikroskopiese magnetiese stukke kan rek, beweeg of smelt. Dit kan gebruik word om elektronika reg te maak of voorwerpe uit die liggaam te verwyder.
Ons het almal woorde wat ons wens mense kan ophou gebruik, reg? Wel hierdie ouens het 'n lys van woorde gemaak wat in 2023 verban moet word. Wensdenkery dalk?
Met elke jaar word nuwe tegnologie uitgevind. Soms help hierdie tegnologie die mensdom, soms is dit net vreemd. Hier is 'n paar nuwe gadgets om na uit te kyk in 2023.
Ons ken almal die gesegde, "lekker ouens eindig laaste" reg? Wel in hierdie geval blyk dit dat die gesegde nie net in flieks waar is nie, maar ook in die werklike lewe.
Ons het baie verskillende, internasionale kompetisies op vreemde wye web gedek, maar ons het nooit ooit gedink ons sou een van hierdie aard teëkom nie!
In 'n poging om die wêreldrekord te breek, het hierdie YouTuber meer as 'n uur in die wêreld se stilste kamer deurgebring. Al wat hy na sy ervaring kon sê, is dat dit vreemd was.
Derek Olson interviews renowned Egyptologist and tour guide Mohamed Ibrahim about he calls "Egypt's Area 51," a mysterious subterranean structure that has been off limits to anyone except the military since the 1960s.
Hierdie twee bofbalspelers lyk nie net identies nie, maar hulle het albei dieselfde loopbaan, hou van dieselfde dinge en speel presies dieselfde posisie vir hul onderskeie spanne. Maar is hulle verwant?
Om versigtig te wees oor hoe jy jou geld spandeer, is 'n goeie ding. Maar is die eet van katkos om geld te spaar 'n goeie ding of is net 'n persoon goedkoop?
Hierdie pa het gesorg dat sy dogter die beste Kersfees ooit het, al moes sy werk. Hy het homself op 'n Kersaand vlug ingeboek net sodat hy tyd saam met sy dogter kon spandeer – en dit lyk of hy al soveel keer in haar loopbaan gedoen het.
6 Jan 2023 8AM
3 min
640 – 660
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.