Binne die konteks van die breër landbou-ekonomie…is aartappels in terme van sy bydrae tot die brutowaarde van landbouproduksie vyfde op die ranglys – Aartappels SA se bestuurshoof, André Jooste.

Ons het alreeds ’n paar honderd kontrakte verhandel, dis een van ons beter en meer positiewe begin vir ons nuwe produkte wat ons in die laaste paar jare gesien het – Chris Sturgess – direkteur van kommoditeitsmarkte, JSE.

As gevolg van die laaste 4 jaar se uitbreidings en kapasiteite wat ons opgebou het, is ons nou in ’n baie goeie posisie om te kyk na verkrygings –Clover se uitvoerende hoof, Johann Vorster.

Kos- en dranktoerisme is nou die grootste toerismetendens wêreldwyd wat veral in die millennial mark baie baie sterk groei – Mariette du Toit-Helmbold, hoof van die internasionale Destinate toerisme-bemarkingsorganisasie.

En my boodskap is, hou by jou resep wat werk, praat vroegtydig met jou finansiers en bly vertrou dat volgende jaar 'n beter jaar sal wees – Danie Maree, besturendedirekteur van die NWK.

So ek dink ons moet aanvaar dat ons gaan die winter in met redelike lae volumes en dit plaas natuurlik druk op produksie – Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente organisasie.

ANDRIES VAN ZYL: Moneyweb wat verantwoordelik is vir die samestelling en aanbied van RSG Geldsake, doen deesdae ’n reeks onderhoude oor aktuele sake in die lanboubedryf. Die gesprekke word weekliks gedeeltelik op RSG Geldsake uitgesaai, terwyl die volledige onderhoude in potgooi-formaat op die Moneyweb-webtuiste geplaas word, www.moneyweb.co.za. Vandag is die…
Maar ek dink ons wil baie graag ook as georganiseerde landbou hoor by die produsente presies wat is hulle probleme, waarmee kan ons help en dat ons daai goeters so goed as moontlik kwantifiseer en daai hulp gaan soek – Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers
Die eerste wyn onder die Kanonkop-handelsmerk is in 1973 gebotteleer. So, dis die handelsmerk wat herken word – Abrie Beeslaar , Kanonkop wynlandgoed buite Stellenbosch
Die fynproewers regoor die wêreld het werklik ’n respek vir Suid-Afrika se produkte ontwikkel – Brink Liebenberg, Distell se hoof van spiritualieë produksie

Die besigheid staan vandag op 924 miljard se eienaarsfondse, wat basies ons boere se geld is, wat in die besigheid is - Johannes Klopper finansiële direkteur van GWK landbou

2 Dec 2015
11 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.