Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,480 Episodes
820 – 840

Die stokvis en Sea Harvest se wins lóóp

Die grootste seekosgroep in Suid-Afrika, Sea Harvest, het vandag tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 34% hoër en die wins het meer as verdubbel. Die groep se bedryfshoof, Konrad Geldenhuys, bespreek die resultate.
1 Sep 2025 11AM 9 min

Santam se oog nou op die buiteland

Santam het vandag sy winssyfers vir die eerste helfte van die jaar bekend gemaak. Die omset is 24% hoër en wesensverdienste het met 18% gestyg. Charisse Ras, hoofrisikobeampte van Santam, bespreek die resultate, hul uitbreidingsplanne in Brittanje, asook hul vooruitsigte vir die plaaslike mark.
1 Sep 2025 11AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbestuurder by Portfolium en Dr Steve Minnaar, portefeulje bestuurder by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
29 Aug 2025 11AM 17 min

KOFFIE

Luna Nortje – Adjunkalgemene Bestuurder, Hisense
28 Aug 2025 11AM 8 min

Markoorsig

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
28 Aug 2025 11AM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS
27 Aug 2025 12PM 7 min
820 – 840