Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,268 Episodes
8012 – 8032

Markoorsig

Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth
6 Oct 2020 1PM 9 min

Grondhervormingsplan wyd ondersteun

Leona Archary – waarnemende voorsitter van die Agricultural Development Agency & Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, Agri SA 

5 Oct 2020 1PM 14 min
8012 – 8032