Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,565 Episodes
7924 – 7944

Markoorsig

Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal
22 Jan 2021 12PM 9 min

Markoorsig

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
21 Jan 2021 12PM 9 min

Markoorsig

Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth
20 Jan 2021 12PM 13 min
7924 – 7944